id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
sequencelengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00001 | die grondeienaars het die departement genader om hulp, waarna die tegniese aspekte van die die voorgestelde projek ondersoek en ontleed was. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00002 | dit is verder 'n erkende feit dat daar meningsverskil betstaan rondom die vertolking van onderwysregte in suid-afrika. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00003 | baie families in die wes-kaap is in rou gedompel en heelwat families het meer as een familielid aan die dood afgestaan. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00004 | ons wil u deelmaak van die werk wat ons doen. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00005 | en dit onderstreep waarom naln en nelm gesamentlik en afsonderlik 'n onverhandelbare nasionale kul-turele bate vorm. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00006 | ons het ook r15 miljard begroot vir die uitgebreide openbare werke program met die doel om meer werks- en opleidingsgeleenthede te skep. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00007 | om toe te sien dat maatreëls ter verlaging van die koste van medisyne onmiddellik in werking gestel word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00008 | dit gee hulle die kans om te vergoed vir dat wat hulle verkeerd gedoen het. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00009 | ons vier hierdie dag saam met voormalige politieke gevangenes wat ons spesiaal uitgenooi het om hier by ons aan te sluit. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00010 | ons implementeer planne om die aantal polisiemanne en -vroue oor die volgende 10 jaar met 10% te vermeerder. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00011 | daar word ook baie oor afrikaans gepraat. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00012 | oor agt dae, op 16 februarie, sal sy 92 jaar oud wees. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00013 | sterkte en alles van die beste vir u en vir ons land. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00014 | dit sluit nie net onderwys en kultuur-organisasies in nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00015 | elf jaar later is bloemfontein se isolasie van die res van die land luisterryk beëindig met die koms van die stoomtrein. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00016 | hierdie afname is grootliks te danke aan ’n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00017 | elkeen van ons kan tot 'n beter lewe bydra. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00018 | ons is bevoorreg om hierdie jaar die einde van die eerste dekade van ons diplomatiese verhouding met china te vier. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00019 | dit het die ouderlinge van die kerk 12 jaar gevat om hom dit te leer. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00020 | en omdat ons nie genoeg gespaar het nie, moes ons op korttermyn-kapitaalvloei staatmaak om die tekort sowel as ons beleggingsprogramme te finansier. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00021 | dit is die boland wat ons van helde in ons gemeenskappe voorsien. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00022 | dié saamdinkberaad naln 2000 was daarop gemik om 'n beginfase van konsultasie met 'n breë en inklusiewe gebruikerspubliek te wees. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00023 | die regering van die wes-kaap wil saam met u en die produsente en ander welmenende organisasies werk om u lewensomstandighede te verbeter. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00024 | ek wil ook alle landsburgers bedank vir hul deursettingsvermoë en geduld in die lig van die huidige moeilikhede. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00025 | hierdie is almal plekke wat in die genoemde tekste ter sprake kom. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00026 | in haar era was sy 'n lewende legende; vandag weet bitter min egter van haar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00027 | maar niemand behalwe onsself kan sorg dat hierdie droom verwesenlik word nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00028 | in hierdie verband wil ons ons reëlingskomitee (oc) en ander vennote gelukwens met die uitmuntende werk wat hulle verrig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00029 | in januarie 1981 beleef die nuyvallei die laingsburg-vloed wat 'n spoor van verwoesting nalaat. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00030 | die vryheidsmanifes vorm ook die basis van die grondwet. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00031 | die nommer bevat hoofartikels en berigte uit ons land van 3 desember 1904 pres. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00032 | die rgn sou graag behulpsaam wees met die uitbou van die museum. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00033 | toe die verslaggewer egter later daar opdaag, wou sy nie hê dat dit gepubliseer word nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00034 | jaarliks word daar ongeveer r47 miljoen aan hierdie diens bestee. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00035 | ons het nog ’n ver pad om te gaan. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00036 | daar is feitlik elke dag insidente van verdrinkings of amperse verdrinkings. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00037 | schoeman aan hom gegee het, vir naln saamgebring. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00038 | ek wil ook graag met eskom kan skou. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00039 | daar is egter 'n ernstige behoefte aan 'n groter orgaan skenkersbewustheid. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00040 | die beginsel van veeltaligheid is belangrik wanneer regte en dienslewering in ag geneem word. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00041 | baie families in die wes-kaap sonder broodwinners moet nou aangaan met hul lewens en moet probeer om vrede en berusting te vind. | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00042 | ons departement het die nasionale taalbeleidraamwerk ingestel. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00043 | voorsitter, daar is heel waarskynlik nog 'n hele aantal ander sake wat u wil opper. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00044 | die posmeester, die dorpsdokter en die skoolmeester is gewoonlik die mense wat die meeste van die dorp af weet. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00045 | die kabinet het dit goedgekeur dat die laaste pakket van safcol, die komatilandwoude, van ontslae geraak moet word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00046 | my oupa was die eerste perdewedren kommissaris in die dertigerjare. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00047 | die eerste hiervan is 'n kommersiële voertuig wat die gemeenskap van die richtersveld betrek by hul eie ontwikkeling. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00048 | die komitee is kragtens die wes-kaapse provinsiale taalwet ingestel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00049 | verskeie taalmonumente is landwyd opgerig. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00050 | toe anlen die volgende oggend by naln kom kuier het, het sy 'n klein versameling briefies saamgebring. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00051 | sy was die skryfster van 'n groot aantal kinderversies en rympies in afrikaans, reeds vanaf die dertigerjare. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00052 | hulle is bekommerd oor ons vermoë om die demokratiese regte en die demokratiese grondwet wat uit enorme opofferings gebore is, te beskerm. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00053 | hierdie pogings is deur ons openbare werke-program versterk. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00054 | hulle mag nou in die groot stede woon, maar hulle kom van die boland. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00055 | hierdie aanbod toon hoe die belangegemeenskap naln kan help om steeds positief oor die toekoms te bly. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00056 | dit moet gebeur deur u ekonomies selfstandig te maak deur middel van projekte soos hierdie, waarvan u deel is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00057 | daarmee sê ek nie dat onderwys kultuurloos en karakterloos moet wees nie; dat onderwys 'n instrument tot gedwonge uniformiteit moet word nie. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00058 | ons moet immers met ons politici ook kan skou. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00059 | u kan waarlik trots wees op dit wat u vermag het om dalrose die skool te maak wat dit is. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00060 | die plaas word verbou deur "harmony farming" wat 'n 50/50 vennootskap is tussen harmony trust en môrester landgoed. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00061 | hierdie onmiddellike maatreëls sal gelei word deur die beginsel van ’n teensikliese fiskale beleid. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00062 | ek wil u almal bedank vir die pragtige bydrae om te toon dat grondhervorming en bemagtiging binne landbou suksesvol kan plaasvind. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00063 | beleidsverandering moet fokus op ingrypings om werksgeleenthede vir jongmense te skep. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00064 | dit dateer reeds uit die era toe die vestiging van 'n "vrystaatse skrywersbiblioteek" in bloemfontein bepleit is. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00065 | hierdie party se beleid is dus duidelik. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00066 | intensiewe stappe word geneem om te verseker dat hierdie werk op skedule bly. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00067 | welcome het nog 'n idee: 'n gemeenskapsnavorsingsprojek waarvan die inkomste terugvloei na die skool. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00068 | in 1961 volg nog 'n groot omwenteling: die unie word die republiek. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00069 | ons kapitaalinvesteringsprogram lê ten grondslag aan ons strategie vir ekonomiese herstel en groei. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00070 | dit moet egter ontwikkel word op so 'n wyse dat dit die potensiaal van hierdie mooi land ten volle kan ontsluit. | 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null | [
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00071 | ofskoon die reeks instellings wat op spontane wyse hieruit gaan ontspring nie homogeen in voor-koms, bedryfsmodel, e.d.m. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00072 | die koste van die projek beloop r615 000 per jaar. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00073 | cornelis jacob langenhoven is gebore in die nag tussen 12 en 13 augustus in 1873. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00074 | dit sal die grondslag lê waarvolgens alle maatskaplike vennote plaaslike ekonomiese ontwikkeling kan bespoedig. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00075 | andré thops is die alleeneienaar van die plaas olyfkloof wat hy in 2004 gekoop het (42 ha). | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00076 | hy was lank voorsitter van die oranjeklub en menige jongmens het hulle eerste tuiste in kaapstad gevind in sy huis in tamboerskloof. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00077 | die dreinering van breinkrag deur emigrasie is ooglopend uit ons eie volk se oogpunt asook streeksverband, onwenslik. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00078 | boonop kry boere 'n vyf-jaar belastingvakansie, en word hulle vrygestel van invoerbelasting op alle landbou-insette en -toerusting. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00079 | die europese unie het byvoorbeeld begin met elf tale, tot op hede het dit vermeerder na 21. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00080 | ons kan nooit ons rug op hulle draai nie. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00081 | die vraag is hoe lank wil diesulkes gereed wees voordat hulle oorgaan tot die implementering van projekte. | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [
"anger"
] |
afr_train_track_a_00082 | daar is nog net drie maande oor voor hierdie geskiedkundige gebeurtenis plaasvind. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00083 | dit het tot 'n verenigde staat gelei. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00084 | oral is daar bekommerde en soms beswaarde gesprekke oor wat van die afrikaanse taal en kultuur word. | 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null | [
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00085 | hier sou die hele stroom in twee gelyke dele verdeel word tussen boonste besitters en onderste besitters. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00086 | die regstelling van historiese onewewigtigheid en marginalisering is belangrike prioriteite van die staat. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00087 | program direkteur, ek wil afsluit deur vir u te sê dat hierdie projek die elim-gemeenskap volwaardig deel maak van landbou. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00088 | vandag is vaste belegging as persentasie van die bruto binnelandse produk - teen sowat 18,4% - op sy hoogste vlak sedert 1991. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00089 | nog baie meer is sonder elektrisiteit en sanitasie. | 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null | [
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00090 | die beginsel is dan dat die gemeeenskaplike funksies gesamentlik met die ander kultuurgemeenskappe bestuur word. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00091 | haar oë vonkel as sy met die hand na al die geliefde, bekende karakters beduie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00092 | denel n bedrag van r400 miljoen is verkry deur die afsetting van bates wat nie as essensieël beskou word nie. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00093 | berna ackerman was die skrywersgas en sou self liesbet se verhaal aan die hand van bloemfonteinse bakens vertel. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00094 | dit sal ons kommunikasie verbeter en ons almal sal 'n aandeel hê aan 'n suid-afrika wat werklik aan almal behoort. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00095 | de wet na die boerekommando?s gegaan het om haar man te besoek. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00096 | die boerdery moet aan u 'n geleentheid bied om u totale menswees te kan uitleef. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00097 | een van die dinge wat hierdie skool so spesiaal maak is juis dat julle gekies het om hierdie geleentheid te vier. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
afr_train_track_a_00098 | en dié kom toe op die vooraand van die 24ste in die vorm van tobie cronjé en steve hofmeyr. | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null | [] |
afr_train_track_a_00099 | die ontwikkeling van nuwe programme is dus van kardinale belang. | 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null | [
"fear"
] |
afr_train_track_a_00100 | ons sal saam met julle aan die regte deure klop om by die oplossing uit te kom. | 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null | [
"joy"
] |
BRIGHTER Emotion Categories Dataset
This dataset contains the emotion categories data from the BRIGHTER paper: BRIdging the Gap in Human-Annotated Textual Emotion Recognition Datasets for 28 Languages.
Dataset Description
The BRIGHTER Emotion Categories dataset is a comprehensive multi-language, multi-label emotion classification dataset with separate configurations for each language. It represents one of the largest human-annotated emotion datasets across multiple languages.
- Total languages: 28 languages
- Total examples: 139595
- Splits: train, dev, test
About BRIGHTER
BRIGHTER addresses the gap in human-annotated textual emotion recognition datasets for low-resource languages. While most existing emotion datasets focus on English, BRIGHTER covers multiple languages, including many low-resource ones. The dataset was created by selecting text from various sources and having annotators label six categorical emotions: anger, disgust, fear, joy, sadness, and surprise.
The dataset contains text in the following languages: Afrikaans, Algerian Arabic, Moroccan Arabic, Mandarin Chinese, German, English, Spanish (Ecuador, Colombia, Mexico), Hausa, Hindi, Igbo, Indonesian, Javanese, Kinyarwanda, Marathi, Nigerian Pidgin, Portuguese (Brazil), Portuguese (Mozambique), Romanian, Russian, Sundanese, Swahili, Swedish, Tatar, Ukrainian, Makhuwa, Xhosa, Yoruba, and Zulu.
Language Configurations
Each language is available as a separate configuration with the following statistics:
Original Code | ISO Code | Train Examples | Dev Examples | Test Examples | Total |
---|---|---|---|---|---|
afr | af | 1222 | 196 | 2130 | 3548 |
arq | ar | 901 | 200 | 1804 | 2905 |
ary | ar | 1608 | 534 | 1624 | 3766 |
chn | zh | 2642 | 400 | 5284 | 8326 |
deu | de | 2603 | 400 | 5208 | 8211 |
eng | en | 2768 | 232 | 5534 | 8534 |
esp | es | 1996 | 368 | 3390 | 5754 |
hau | ha | 2145 | 712 | 2160 | 5017 |
hin | hi | 2556 | 200 | 2020 | 4776 |
ibo | ig | 2880 | 958 | 2888 | 6726 |
ind | id | 0 | 156 | 851 | 1007 |
jav | jv | 0 | 151 | 837 | 988 |
kin | rw | 2451 | 814 | 2462 | 5727 |
mar | mr | 2415 | 200 | 2000 | 4615 |
pcm | pcm | 3728 | 1240 | 3740 | 8708 |
ptbr | pt | 2226 | 400 | 4452 | 7078 |
ptmz | pt | 1546 | 514 | 1552 | 3612 |
ron | ro | 1241 | 246 | 2238 | 3725 |
rus | ru | 2679 | 398 | 2000 | 5077 |
sun | su | 924 | 398 | 1852 | 3174 |
swa | sw | 3307 | 1102 | 3312 | 7721 |
swe | sv | 1187 | 400 | 2376 | 3963 |
tat | tt | 1000 | 400 | 2000 | 3400 |
ukr | uk | 2466 | 498 | 4468 | 7432 |
vmw | vmw | 1551 | 516 | 1554 | 3621 |
xho | xh | 0 | 682 | 1594 | 2276 |
yor | yo | 2992 | 994 | 3000 | 6986 |
zul | zu | 0 | 875 | 2047 | 2922 |
Features
- id: Unique identifier for each example
- text: Text content to classify
- anger, disgust, fear, joy, sadness, surprise: Presence of emotion
- emotions: List of emotions present in the text
Dataset Characteristics
This dataset provides binary labels for emotion presence, making it suitable for multi-label classification tasks. For regression tasks or fine-grained emotion analysis, please see the companion BRIGHTER-emotion-intensities dataset.
Usage
from datasets import load_dataset
# Load all data for a specific language
eng_dataset = load_dataset("YOUR_USERNAME/BRIGHTER-emotion-categories", "eng")
# Or load a specific split for a language
eng_train = load_dataset("YOUR_USERNAME/BRIGHTER-emotion-categories", "eng", split="train")
Citation
If you use this dataset, please cite the following papers:
@misc{muhammad2025brighterbridginggaphumanannotated,
title={BRIGHTER: BRIdging the Gap in Human-Annotated Textual Emotion Recognition Datasets for 28 Languages},
author={Shamsuddeen Hassan Muhammad and Nedjma Ousidhoum and Idris Abdulmumin and Jan Philip Wahle and Terry Ruas and Meriem Beloucif and Christine de Kock and Nirmal Surange and Daniela Teodorescu and Ibrahim Said Ahmad and David Ifeoluwa Adelani and Alham Fikri Aji and Felermino D. M. A. Ali and Ilseyar Alimova and Vladimir Araujo and Nikolay Babakov and Naomi Baes and Ana-Maria Bucur and Andiswa Bukula and Guanqun Cao and Rodrigo Tufiño and Rendi Chevi and Chiamaka Ijeoma Chukwuneke and Alexandra Ciobotaru and Daryna Dementieva and Murja Sani Gadanya and Robert Geislinger and Bela Gipp and Oumaima Hourrane and Oana Ignat and Falalu Ibrahim Lawan and Rooweither Mabuya and Rahmad Mahendra and Vukosi Marivate and Andrew Piper and Alexander Panchenko and Charles Henrique Porto Ferreira and Vitaly Protasov and Samuel Rutunda and Manish Shrivastava and Aura Cristina Udrea and Lilian Diana Awuor Wanzare and Sophie Wu and Florian Valentin Wunderlich and Hanif Muhammad Zhafran and Tianhui Zhang and Yi Zhou and Saif M. Mohammad},
year={2025},
eprint={2502.11926},
archivePrefix={arXiv},
primaryClass={cs.CL},
url={https://arxiv.org/abs/2502.11926},
}
@misc{muhammad2025semeval2025task11bridging,
title={SemEval-2025 Task 11: Bridging the Gap in Text-Based Emotion Detection},
author={Shamsuddeen Hassan Muhammad and Nedjma Ousidhoum and Idris Abdulmumin and Seid Muhie Yimam and Jan Philip Wahle and Terry Ruas and Meriem Beloucif and Christine De Kock and Tadesse Destaw Belay and Ibrahim Said Ahmad and Nirmal Surange and Daniela Teodorescu and David Ifeoluwa Adelani and Alham Fikri Aji and Felermino Ali and Vladimir Araujo and Abinew Ali Ayele and Oana Ignat and Alexander Panchenko and Yi Zhou and Saif M. Mohammad},
year={2025},
eprint={2503.07269},
archivePrefix={arXiv},
primaryClass={cs.CL},
url={https://arxiv.org/abs/2503.07269},
}
License
This dataset is licensed under CC-BY 4.0.
- Downloads last month
- 36